Doer In Die Boendoe
演唱:Beeskraal、Anton GoosenLoop saam deur die sonneblom velde, saam waar die katstertbos jou skuur en die hartseer tortelduiwe koer
My platteland, vaderland, bergland, grysland, hardland, alle paaie lei na my eie kontrei
Doer inni boendoe, inni boendoe
Verlang ek so na jou
Want ek is lief vir jou
Doer inni boendoe, inni boendoe
Maar ek kom weer terug op die more trein se rug
Ek kom weer terug op die more trein se rug
Loop saam op die donkiekar spore, saam waar die dwarrelwind jou waai en die hartseer tortelduiwe koer
My platteland, vaderland, bergland, grysland, hardland, al die paaie lei terug na my eie kontrei
Doer inni boendoe, inni boendoe
Verlang ek so na jou
Want ek is lief vir jou
Doer in die boendoe, inni boendoe
Dan kom ek weer terug op die more trein se rug

Kom saam na die begrafplaas hekke, saam na geboorteplekke, hoor net hoe die hartseer tortelduiwe koer
My platteland, vaderland, bergland, grysland, hardland, al'ie die paaie lei na my eie kontrei